Tuesday, April 10, 2007

Rooikoos Willemse...


Rooikoos Willemse was ’n sterk man, nou sommer donker sterk, en as ’n mens hom so van agter af sien wegloop het, het hy meestal gelyk soos ’n groot jongkalf wat nou net uit die dipbak uitwaggel. – Abraham H. de Vries

No comments: